Books / Karnaval van die diere

Karnaval van die Diere cover

Karnaval van die diere

Die versiemaker Philip de Vos en die kunstenaar Piet Grobler skep prettige rympies en illustrasies geïnspireer deur die komponis Camille Saint-Saëns se Le carnaval des animaux (1886). Saint-Saëns se werk is geïnspireer deur leeus, hoenders, muile, skilpaaie, olifante, kangaroes en ander diere.
  • Protea Books, RSA, 1998

  • Afrikaans by Philip de Vos
    also published in English, German, Dutch, and Italian

More book images